World News Network


Slideshow
Afrikaans
VSA-politiek: Volgende skuif - Hillary
VSA-politiek: Volgende skuif - Hillary
Die Burger
Charles Smith 24/08/2008 09:03:40 PM - (SA) Alle oë is vandeesweek met die Demokratiese Party se nasionale konvensie op sen. Barack Obama, maar Amerika hou asem op om te sien of die Clintons die mantel van die party se supersterre sonder drama gaan oorgee. Obama se toespraak om die party se benoeming vir die presidentskap te ontvang,...
photo: AP / Alex Brandon
Agt van VSA in China aangehou
Agt van VSA in China aangehou
Die Burger
REUTERS 24/08/2008 08:54:25 PM - (SA) Beijing. - Die VSA dring aan op die onmiddellike vrylating van agt Amerikaners wat hier aangehou word omdat hulle tydens die Olimpiese Spele betoog het vir die bevryding van Tibet. Twee Amerikaners...
photo: WN / Yeshe Choesang
People wait for midnight to vote in 2008 U.S. presidential primary at a hotel in Jakarta, Indonesia, Monday, Feb. 4, 2008. Hundreds of thousands of Democrats living overseas started voting Tuesday with the first ballots cast at the stroke of midnight in Indonesia, where contender Barack Obama lived as a child.
Gesoute senator voor in ry as Obama se adjunk
Die Burger
CHARLES SMITH 23/08/2008 03:23:54 AM - (SA) Washington. - Sen. Joe Biden (66), gesoute Demokratiese senator van Delaware, is die gunsteling om vandag as sen. Barack Obama se kandidaat as adjunkpresident aangewys te word. Obama gaan na verwagting vandag sy adjunk bekend stel...
photo: AP Photo / Dita Alangkara
Maarten van der Weijden, of the Netherlands, celebrates with his gold medal after winning the men's swimming marathon at the Beijing 2008 Olympics in Beijing, Thursday, Aug. 21, 2008.
Swem se "Lance Amstrong" inspireer ander deelnemers
Die Burger
Sapa-AFP 21/08/2008 12:06:44 PM - (SA) Hy is die Lance Amstrong van swem. Só het David Davies van Brittanje, die silwermedaljewenner in die oopwaterswem-nommer oor 10 km, die wenner, Maarten van der Weijden, beskryf....
photo: AP / Gregory Bull
Enid Blyton stof Rowling uit as Britte se gunsteling
Die Burger
REUTERS LIFE! 20/08/2008 01:42:17 AM - (SA) Londen. - J.K. Rowling, die gewilde...
photo: WN
Afghanistan - U.S. Marines assigned to Battalion Landing Team 1st Bn., 6th Marines, the ground combat element of the 22nd Marine Expeditionary Unit (Special Operations Capable) wait for the word to move toward a mountain from which Taliban snipers are engaging the lead elements of their convoy.
Pakistanse agentskap 'help Taliban-oproer voortsit'
Die Burger
SAPA-AFP 12/08/2008 01:11:10 AM - (SA) Kaboel. - Pakistan se intelligensie-agentskap help die Taliban om oproer in Afganistan voort te sit, het die bevelvoerder van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) hier gesê. In sommige dele van die land was daar vanjaar weens die insurgensie 50% meer aanvalle. Die getal...
photo: USMC file / Gunnery Sgt. Keith A. Milks
Robert Mugabe
Renamo-hoof looi Mugabe
Die Burger
SAPA-AFP 09/08/2008 02:17:29 AM - (SA) Maputo. - Mosambiek se hoof-opposisieleier het mnr. Robert Mugabe, president van...
photo: AP / Tsvangirayi Mukwazhi
Morgan Freeman
Freeman se huwelik nÁ 24 jaar op 'n einde
Beeld
Los Angeles. - Die akteur Morgan Freeman gaan nÁ 24 jaar se getroude lewe van sy vrou skei, het Access Hollywood eergister berig. Die Oscar-wenner en sy vrou, Myrna...
photo: AP
Amanda Beard
Tibet-aktiviste by Spele gearresteer
Beeld
Amanda Beard, Olimpiese swemkampioen van die VSA en gewese vriendin van Ryk Neethling, by 'n plakkaat waarop sy kaal poseer in 'n veldtog teen die dra van pels vir die diereregtegroep Peta. Foto: Kay Nietfeld, EPA Natasha Pamplin-Bailey...
photo: AP
 Kate McCann, the mother of missing British girl Madeleine McCann, arrives at the police station in Portimao, southren Portugal, to be questioned Friday, Sept. 7 2007. The parents of a missing British girl whose disappearance sparked a global search will
Maddie 'op bestelling' vir pedofiel-netwerk ontvoer, sÊ informant
Beeld
Verwante Berigte Londen. - Die vermiste Britse meisie Madeleine McCann is moontlik "op bestelling" vir 'n Belgiese pedofiel-netwerk ontvoer, blyk uit leÊrs wat deur die Portugese polisie beskikbaar...
photo: AP/Angel Morenatti
VN-beraad kry fietse teen CO2
Beeld
Djakarta. - Indonesië wil ministers wêreldwyd wat vandeesmaand die Verenigde Nasies-beraad oor klimaatsverandering in dié land bywoon, dwing om met fietse oor die weg te kom tydens die...
Mugabe sê sy vuis het 84 jaar se betonkrag
Beeld
Ondersteuners marsjeer gister in Harare om hul solidariteit met pres. Robert Mugabe te toon.Foto: Philimon Bulawayo, Reuters...
12 kry doodstraf oor heroïen
Beeld
Hanoi. - Die volkshof in Viëtnam se noordwestelike Quang Ninh-provinsie het gister 12 mense ter dood veroordeel en nog agt lewenslange...
Dís nou ware lewensdrama
Beeld
Palermo. - Die polisie het by die kamer van 'n vermeende Mafia-bendelid in Sicilië ingebars om hom in hegtenis te neem terwyl hy na 'n...
Man werk hom letterlik dood
Beeld
Tokio. - 'n Werker van die Toyota-maatskappy het hom letterlik doodgewerk met meer as 106 uur oortyd in 'n maand. Só het 'n regter gister hier be­slis en daarmee 'n besluit omgekeer van...
Belge kamp uit vir beste skole
Beeld
Brussel. - Duisende Belgiese ouers het vandeesweek in koue, nat weer uitgekamp om hul kinders in Franssprekende skole in te skryf...
Brit sit 15 dae oor teddie se naam
Beeld
Gibbons (54) Foto: Reuters Khartoem. - Duisende woedende betogers het gister in die Soedanse hoofstad daarop aangedring dat 'n Britse onderwyser hier die doodstraf kry nadat sy eergister aan godslastering skuldig bevind is en 15 dae tronkstraf opgelê is....
Namibië begin plase van buitelanders onteien
Beeld
Media24-Afrika-kantoor Windhoek. - Grondhervorming in Namibië het eergister só 'n tameletjie tydens die regerende Swapo-party se kongres hier geword dat die verkiesing van ampsdraers met meer as 'n dag vertraag is. Die kongres waar party-kwessies...
Man gestraf oor 'Engelse teef'
Beeld
Londen. - 'n Man is skuldig bevind aan rasgedrewe teistering nadat hy 'n Walliese vrou Engels genoem...
Mirages vlieg via Luanda na nuwe tuiste in Gaboen
Beeld
Een van die twee Mirage F1-AZ-vegvliegtuie wat aan Gaboen verkoop is, eergister in Windhoek. Foto: Flyafrica Erika Gibson...
Media Kit WN Toolbar Languages Jobs Submit Photos WN Links Text Link Ads © 2008 WN Network
Contact our Advertising team for Advertising or Sponsorship on World News Network